| Modulekode | OCX 100 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Die teorie van aktiwiteitskunde. Toepassing van beginsels om skeppende vermoë te verbeter. Toepassing van beginsels in geselekteerde aktiwiteite om die deelname aan betekenisvolle aktiwiteit te bevorder. |
| Modulekrediete | 14.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 8 praktiese sessies per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Arbeidsterapie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App